Dames Tee – Sumarie Jordaan

Op 15 Junie 2019 het ZJ Hulpsentrum ‘n Dames Tee aangebied.  Die gas spreker vir die dag was die inspirerende Sumarie Jordaan.  Sy het ‘n nuutste liedtjie “Verander jou Siening” met ons kom deel.  Sumarie het ook vertel van haar ervaring en lewe tot nou toe en waar sy die inspirasie vir haar liedtjie gekry […]