Op 15 Junie 2019 het ZJ Hulpsentrum ‘n Dames Tee aangebied.  Die gas spreker vir die dag was die inspirerende Sumarie Jordaan.  Sy het ‘n nuutste liedtjie “Verander jou Siening” met ons kom deel.  Sumarie het ook vertel van haar ervaring en lewe tot nou toe en waar sy die inspirasie vir haar liedtjie gekry het.

Sy sien haar self in haar woorde as ” DIFFERENTLY ABLED”

By die damestee het sy 157 vrouens gemotiveer om na hulle self te kyk en trots te wees op hulle uniekheid eder as om hulle hulle foute raak vas te kyk.

Hier is ‘n paar fotos om hierdie wonderlike dag met julle te deel.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *